|

Biologie (vanuit Grieks: ÎČÎŻÎżÏ, bio, "lewe"; en λÏγοÏ, logos, "kennis") is die studie van lewe. Dit is 'n vakgebied wat 'n studie maak van die struktuur, funksie, groei, oorsprong, evolusie en verspreiding van lewende wesens in die hede en die verlede. Hierdie kategorie bevat al die artikels in Wikipedia wat betrekking het tot biologie.
| Wikimedia Commons bevat media in verband met Biologie. |
Source: This content is adapted from Kategorie:Biologie on Wikipedia
Licensed under Creative Commons Attribution-ShareAlike 4.0 International (CC BY-SA 4.0)